LYRIC

Wys my, wie bly, in jou hart
Vra my, raak my, gee jou hand
Sê my, voel jy, hoe dit brand
Wil jy, by my, wees vanaand

Rock daai lyfie vertel my jy wil my girl bly
Jy draai my om jou vinger en jy
Rock daai lyfie vertel my jy wil nog saam ry
Of speel jy net met my
Bel my baby vertel my dit is okay met jou
Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

Rock daai lyfie (sê my jy wil)
Rock daai lyfie

Vat my, dra my, in jou tas
Druk my, hou my, teen jou vas
Dink jy, this nog, hoe dit was
Los my, klere, in jou kas

Rock my… wil jy
Rock my… wil jy
Rock my

Rock daai lyfie (sê my jy wil)
Rock daai lyfie (omdat jy wil)

Added by

Admin

SHARE

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ADVERTISEMENT