LYRIC

Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog
What vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet

This Finaal, this finaal

Generaal generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet this radikaal maar sy's fenominaal generaal

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer
My hart is beseer
Haar pa se geweer
Is oorgelaai en ek sou
Nooit kon raai dit sou gebeur nie
Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor

Added by

Admin

SHARE

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ADVERTISEMENT