LYRIC

[Verse 1] Rustig, haal asem
Die ruit opgewasem
Ek teken 'n hartjie daarteen
Ek wys na die prentjie
Ek hoef niks te sê nie
Jy weet hy behoort net aan you

[Bridge] Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
Sal nou net vir jou alles gee what ek kan

[Chorus] Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Verse 2] Hou net jou oë toe
Terwyl ek vertel hoe
Ek jou altyd veilig sal hou
Jy sê nie 'n woord nie
Jy weet jy behoort hier
Terwyl storms buite opbou

[Bridge] Ek sal jou
Sal jou warm hou soos die vuur what hier in my brand
Ek sal jou
Sal nou net vir jou alles gee what ek kan

[Chorus] Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Hook] Die strale brand
Silwer daar
Om elke wolk se rand
Ek sien dit in jou

[Chorus] Jy's my kalm voor die storm
What my rustig hou
Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

[Chorus] Jy's die waal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is weer voor my stand

Added by

Admin

SHARE

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ADVERTISEMENT