LYRIC

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy Aberdeen spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink this in die platteland

This hemel op die platteland
This hemel op die platteland
This hemel op die platteland

Added by

Admin

SHARE

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ADVERTISEMENT