LYRIC

Dit het gebeur op die trein na Pretoria, die weer was bitterlik koud
In 'n hoekie sit 'n meisie, sy lyk vir my skaam en benoud
Die kondukteur vra vir haar kaartjie, sy se nee sy't nie geld om een te koop
Maar ek moet gaan na Pretoria, al moet ek ook daarheen loop

My moeder le daar op sterwe, en ek is haar enigste kind
Ek moet gaan na Pretoria, as ek haar nog lewend wil vind
Die kondukteur die neem toe haar handjie, daar is trane in sy een linker oog
Jy kan ry met my na Pretoria, al moet ek jou kaartjie betaal

In die kerkhof daar in Pretoria, is daar 'n nuwe hopie grond
Onder daardie hopie le begrawe, 'n droewige kindjie se moeder
Die konduteur neem weer haar handjie, toe hy sien hoe die kleine meisie ly
Ek het nie eens 'n kind nie, en nou kan jy maar by my bly
En nou kan jy maar by my bly

Added by

Admin

SHARE

Your email address will not be published. Required fields are marked *

ADVERTISEMENT